song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Ken Jy My lyrics  | FRen Français

Ken Jy My lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Ken Jy My song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Ken Jy My is a song in Afrikaans

Ek het myself belowe ek sal mooi gaan kyk
Voor die donker kant vir my dalk mooier lyk
Maar ek het weer geval my knieë is moeg gekruip
Maar ek staan

Jy sê vir my, ek's in verkeerde helfte
Jy preek vir my maar jy doen dan dieselfde

Kyk mooi na my, ken jy my, ken jy my
Dink mooi voordat jy jou vinger vir my wys
Want jy weet nie waar deur ek gaan
Ja ek val maar ek bly opstaan
Kyk mooi na my en dalk sien jy
Dalk sien jy vir my

Ek het 'n duisend keer dieselfde pad geloop
Ek het vir jare lank dieselfde leuen gekoop
Maar ek is moeg geval ek wil myself regkry en ek gaan

Jy sê vir my ek's in verkeerde helfte
Jy preek vir my maar jy doen dan dieselfde

Kyk mooi na my, ken jy my, ken jy my
Dink mooi voordat jy jou vinger vir my wys
Want jy weet nie waar deur ek gaan
Ja ek val maar ek bly opstaan
Kyk mooi na my en dalk sien jy
Dalk sien jy vir my

Want daar is iets hier binne my
Wat nie hy of sy of jy gaan kry
Solank jy met daai oordeelsvinger wys

Kyk mooi na my, ken jy my, ken jy my
Dink mooi voordat jy jou vinger vir my wys
Want jy weet nie waar deur ek gaan
Ja ek val maar ek bly opstaan
Kyk mooi na my en dalk sien jy
Dalk sien jy
Vir my
Dalk sien jy vir my
Dalk sien jy
Vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ken Jy My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid