song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Wonderwerk lyrics  | FRen Français

Wonderwerk lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Wonderwerk song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Wonderwerk is a song in Afrikaans

Ek wonder of jy weet
Wat jy doen aan my
En hoe lank ek moes wag, gedroom elke dag
Net van jou

En sonder dat jy weet
Het jy my jou hart kom wys
Jy laat my voel soos 'n kind
Wat ry op die wind tot by jou

Nou staan ons twee alleen
Ek wil my oë vir jou kom leen
Dat jy kan sien wat ek sien
Hoe ek jou sien, as ek jou sien (Ek jou sien)

Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe't ek verdien om jou te kry?
Want as ek jou nie het nie
Weet ek nie waar sal ek wees sonder jou

Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my

Dis tyd dat jy moet weet
Hoe ek voel oor jou
Dis jy wat my regop hou
My laat onthou wie ek is

En sonder dat jy weet
Doen jy dit weer en weer
Die antwoord op al my vrae
Jy bring my tot waar ek wil wees (Waar ek wil wees)

Nou staan ons weer alleen
Kan ek my oë vir jou kom leen
Dat jy kan sien wat ek sien
Hoe ek jou sien, as ek jou sien

Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe't ek verdien om jou te kry?
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou

Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my

Want ek weet dis jy wat my verstaan (Wat my verstaan)
Jy's die deel van my wat ek nooit sal laat gaan

Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe't ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou

Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wonderwerk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid