song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / My Alles lyrics  | FRen Français

My Alles lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

My Alles song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

My Alles is a song in Afrikaans

Kom ons vat net die pad en gaan saam weg
Iewers waar daar niemand anders is
Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie

In my hart voel dit goed en voel dit reg
Ek's verslaaf aan naby aan jou wees
Verlief met hele lyf en gees

Ja, jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles
Alles

Gee net in, gee net oor, gee jouself vir my
So daar ek als van jou kan hê
Jou als kan wys wat in my lê

Ek kan nie wag, jy's die krag wat my hart dryf
Ek's in die donker sonder jou
My laaste kers brand ek ook nou

Want jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles
Alles
My alles, alles

My alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy's nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles
Alles

Ja jy is my alles, alles, alles
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Alles lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid