song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / My Lewe Draai Om Jou lyrics  | FRen Français

My Lewe Draai Om Jou lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

My Lewe Draai Om Jou song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

My Lewe Draai Om Jou is a song in Afrikaans

As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy, wat in my kop bly
En in my drome, en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

Dit is so moeilik, om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

En as storms in my hart kom breuk
Weet ek jy is daar
Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek’s vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Lewe Draai Om Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid