paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / My Lewe Draai Om Jou lyrics  | ENin English

Paroles de My Lewe Draai Om Jou

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson My Lewe Draai Om Jou par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

My Lewe Draai Om Jou est une chanson en Afrikaans

As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy, wat in my kop bly
En in my drome, en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

Dit is so moeilik, om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay

O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

En as storms in my hart kom breuk
Weet ek jy is daar
Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak

My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek’s vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Lewe Draai Om Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en haut du coeur
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid