paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Net Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Net Vir Jou

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Net Vir Jou par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Net Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Hoe sal jy dit ooit verstaan
As jy nie weet waaroor dit gaan
Hoe kan jy my so vermy
As jy dan sê jy's lief vir my
Hoe kan jy dan aanhou sê dat jy net vir my wil hê!

Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan

Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou

Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my sê nee
Jy sê vir my dis als okay
En ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet
Jy het klaar van my vergeet

Ek wil graag weet
Waar ons staan en waar ons gaan
Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou

Ek voel dit deur my are
Miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie
Ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Net Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à gauche du pouce en l'air
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid