paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Toe, Nou en Altyd lyrics  | ENin English

Paroles de Toe, Nou en Altyd

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Toe, Nou en Altyd par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Toe, Nou en Altyd est une chanson en Afrikaans

Jy is vir my so
Wat is die woord
Ek kan nie beskryf nie
Jy’s een van ‘n soort
Jy’s een van ‘n soort

Jy’t geen idee of n benul
Sou nie verstaan hoeveel ek voel vir jou
Hoeveel ek voel vir jou

Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou

Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd ek sal onthou

Jy is vir my die volgende tree
Groei in my lewe
Met wat jy gee
Met als wat jy gee
Jy’t geen idee of ‘n benul
met net ‘n kyk maak jy dit stil in my
So stil in my
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou

Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd ek sal onthou

En jy kry my net
Ja jy kry my net
Jy verstaan my donker oomblikke as ek hul het
Ja jy lees my so
Yes jy lees my so
Ek sal elke dag net aanhou om aan ons te glo

Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
En nog altyd sal onthou
Jys my gebed geantwoord wense waar geraak
Jyt al my drome waargemaak
Ek lief jou toe
Ek lief jou nou
Ek het nog altyd en sal onthou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: Johan Oberholzer
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de Toe, Nou en Altyd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en haut du smiley
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid