paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Ek Wil Jou Held Wees lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Jou Held Wees

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Ek Wil Jou Held Wees par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Ek Wil Jou Held Wees est une chanson en Afrikaans

As ek jou soen
Sal jy die waarheid weet
Ek sal baklei
Teen alles wat jy vrees

As jy my vra
Sal ek vir jou die
Sterre gaan haal
Vir jou die prys betaal

Ek sal jou optel as jy val
Jou asem gee as jy kort
Ek sal jou diep in my bewaar
Vir ewig tot in vir altyd

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

As ek jou sien
Sien ek 'n deel van my
As ek jou vra
Is jy altyd daar vir my

Want sonder jou
Is daar nie sterre nie
Son en die maan
Alles om my vergaan

Dis jy wat my optel as ek val
My asem gee as ek kort
Jy het my diep in jou bewaar
Vir ewig, nou, en vir altyd

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

Kan ek jou held wees?

Want jy is veilig in my arms
Ek is die rots wat by jou staan
As jy my roep sal ek by jou wees
Ek sal jou op my hande dra
Want ek is 'n man wat jou sal vashou
Totdat die einde ons kom haal
Ek wil die een wees
Ek wil jou held wees

Want ek wil die een wees
Ek wil jou held wees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Jou Held Wees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid