song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Sprokie lyrics  | FRen Français

Sprokie lyrics

Performers Bobby Van JaarsveldEarly B

Sprokie song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Sprokie is a song in Afrikaans

Jy verwag vandag teveel van liefde
Teveel T.V. kan dit aan jou doen
Jy dink die hele tyd daar is iets beter
Wat is dit die een voor jou kon doen

Dis nie 'n tipeise sprokie nie
Nie 'n liefdes verhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie
Jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie

Jy moet vir 'n slag focus op iets dieper
Dit gaan nie oor mooi lyk, maar hoe jy voel

Uiterlikke skoonheid gaan eendag niks beteken
Dalk is die een voor jou ook vir jou bedoel

Dis nie 'n tipeise sprokie nie
Nie 'n liefdes verhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie
Jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie

Yeah, yeah
Is Early B yo!
Sien my raak, ek is hier, jinne hand op my bors, linker kant, hier slat diep binne
Chap ons name op die boomstamp, leiflinge
En daai's die naaste wat ons kom aan T.V. dinge
Want dis die lewe die my skat en wees tevrede met die stap
Jy motiveer 'n man vir beter, wees virseker ek's in love
Eendag gaan ek met 'n meening op een van my knieë sak
Ek hoop nie jy raak mal nie van so maak jy veters vas
Sprokies kan ek maklik maak bra
Maar die's die lewe, ek sal eers jou ma en pa vra

Ons need daai blessings, weet jou antwoord is mos klaar ja
Okay ek joke maar net prepare my vir die vaal dae
My droom vrou, die's nie drome nie, rose het regte dorings hier
Daade word goed gedoen en som tye kry nie beloning nie
Skat jy't my woord, ek's lief vir jou soos not tevore nie
Vertel ons eie storie hier maar hoor hier

Dis nie 'n tipeise sprokie nie
Nie 'n liefdes verhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie
Jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie

Dis nie 'n tipeise sprokie nie
Nie 'n liefdes verhaal
Nie 'n prins wat jou soen nie
Jou uit jou kasteel uit kom haal nie
Die keer is daar nie 'n ridder op sy witperd nie
Dis net ek en my kar wat ook nie altyd wil werk nie

(Dis nie 'n tipeise sprokie nie)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sprokie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid