paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Eens In 'n Leeftyd lyrics  | ENin English

Paroles de Eens In 'n Leeftyd

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Eens In 'n Leeftyd par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Eens In 'n Leeftyd est une chanson en Afrikaans

Ek draai maar om
En ek stap maar weg
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê

Ek byt my lip
Probeer die trane terug te sluk
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd

Ek voel jou hart
Hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee

En met 'n soen
Geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê

Want ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd

As jy geduldig kan wag
Met 'n hart vol van hoop
Op die waarheid wat ons in bly glo

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net 'n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd
En liefde kom net eens in 'n leeftyd
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Eens In 'n Leeftyd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid