song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Alles Vir Jou lyrics  | FRen Français

Alles Vir Jou lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Alles Vir Jou song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Alles Vir Jou is a song in Afrikaans

Ook net ‘n mens
Verlief en verlore
Wanneer ek voel ek wil meer vir jou sê
Soek ek na woorde

Gee my vanaand
Jou eerste, jou laaste dans
Dit wat ek het sal ek vir jou wil gee
Dalk kry ek net een kans
Ek wil my hart met jou deel
En dit in ‘n soen met jou seël

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Gee my jou hand
En weet dat ek daar is
Glo elke woord wat ek het om te sê
En weet dat dit waar is
Hier is ons nou
Jou arms om my gevou
En daar is nêrens waar ek meer wil wees
As net hier naby jou
Jy maak die lewe vir my
‘n Droom waarin ek nou kan bly

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel, ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Jy is die rede in my wat my hier hou
Selfs as jy twyfel in my
Moet jy net onthou

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

My alles vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alles Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid