paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Alles Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Alles Vir Jou

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Alles Vir Jou par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Alles Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Ook net ‘n mens
Verlief en verlore
Wanneer ek voel ek wil meer vir jou sê
Soek ek na woorde

Gee my vanaand
Jou eerste, jou laaste dans
Dit wat ek het sal ek vir jou wil gee
Dalk kry ek net een kans
Ek wil my hart met jou deel
En dit in ‘n soen met jou seël

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Gee my jou hand
En weet dat ek daar is
Glo elke woord wat ek het om te sê
En weet dat dit waar is
Hier is ons nou
Jou arms om my gevou
En daar is nêrens waar ek meer wil wees
As net hier naby jou
Jy maak die lewe vir my
‘n Droom waarin ek nou kan bly

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel, ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

Jy is die rede in my wat my hier hou
Selfs as jy twyfel in my
Moet jy net onthou

My Engel ek gee, ek gee my alles vir jou
Want Engel ek weet, ek weet wat het ek in jou
En ons weet die tyd staan nie stil nie
Ons kan dit nie keer nie
Ek’s lief vir jou
My Engel ek gee, ek gee my alles
My alles vir jou

My alles vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Alles Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid