paroles de chanson / Valiant Swart parole / Song Vir Swakopmund lyrics  | ENin English

Paroles de Song Vir Swakopmund

Interprète Valiant Swart

Paroles de la chanson Song Vir Swakopmund par Valiant Swart lyrics officiel

Song Vir Swakopmund est une chanson en Afrikaans

As Swakopmund se mis so goud en koper skyn
Die juweel van die Skedelkus op die heup van die woestyn
Loop ek met die strand langs met die planne wat ek maak
Want daar iewers lê Atlantis en daar onder lê die Kaap

Hier's 'n lêplek en 'n herberg
En 'n bier in elke hand
Tussen die wamboes en die Vikings loop my spore in die sand

En ons lag maar vir die stories oor die dinge wat ons doen
Maar vanaand moet jy my hoor
Met my song vir Swakopmund

As Swakopmund se roes so groen en skimmel slaan
En die oos wind kom te vroeg oor die oudste duine aan
Staar ek oor die water na die dinge wat ek sien
En die liggies se weerkaatsing en die sakke van my jeans

More bel ek huis toe oor die wrakke in die sand
En ek sien jou as ek luister en ek voel jou in my hand
En dan lag jy vir my stories oor die dinge wat ek doen
Maar vanaand moet jy my hoor
Met my song vir Swakopmund

Vanaand moet jy my hoor
Met my song vir Swakopmund

Vanaand moet jy my hoor
Met my song vir Swakopmund

Ja, vanaand moet jy my hoor
Met my song
Vir Swakopmund
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Song Vir Swakopmund

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la loupe
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid