paroles de chanson / Valiant Swart parole / Ek En Die Valk lyrics  | ENin English

Paroles de Ek En Die Valk

Interprète Valiant Swart

Paroles de la chanson Ek En Die Valk par Valiant Swart lyrics officiel

Ek En Die Valk est une chanson en Afrikaans

Waar die salamander brand
Op die middag se sand
Kyk ek uit vir 'n palm
In die woestyn se gekraakte hand

As die jakkels met my dans
En dis die aand se laaste kans
Maak ek my bed in die arms
Van die berg se hoogste krans

Ek en die valk
Ons ken hierdie tjoe deal
Ek en die valk
Ons weet die dans is oud

Ek en die valk
Ons sweef al eeue so
Ek en die valk
Altyd, altyd daar bo

As die wildehond kom huil
In die klowe waar ek skuil
Ontbied ek die valk
En die arend en die uil

Die valk trek sy rug
Krom soos 'n boog
En val uit die lug
En pluk my en pluk my en pluk my op hoog

Ek en die valk
Ons ken hierdie tjoe deal
Ek en die valk
Ons weet die dans is oud

Ek en die valk
Ons sweef al eeue so
Ek en die valk
Altyd, altyd daar bo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek En Die Valk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid