paroles de chanson / Valiant Swart parole / Hmm Hmm Nana lyrics  | ENin English

Paroles de Hmm Hmm Nana

Interprète Valiant Swart

Paroles de la chanson Hmm Hmm Nana par Valiant Swart lyrics officiel

Hmm Hmm Nana est une chanson en Afrikaans

Ek dink ek het 'n crush op jou
Ek dink ek bloos as ek jou sien
Ek's smoorverlief op jou stem en jou lippe en jou mond as dit klink of jy sing

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Ek freak 'n bietjie uit as ek jou sien
Ek's skielik sommer skaam as jy verskyn
Ek staan verstom en ek wonder hoe dit voel om jou te soen as dit klink of jy sing

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Maar jy woon in jou universe baie wêrelde van my
En eintlik is jy net 'n stranger vir my
En ek is net 'n vreemdeling wat meeding om jou hand
Hier binnekant
Elke aand

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Ek gaan eendag sommer hello vir jou sê
Jou bel en jou kom oplaai in die aand
Jou wine en jou dine en al die regte dinge doen
En met jou dans
Saam met jou sing

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Maar jy woon in jou universe baie wêrelde van my
En eintlik is jy net 'n stranger vir my
En ek is net 'n vreemdeling wat meeding om jou hand
Hier binnekant
Elke aand

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Ja jy woon daar in jou universe baie wêrelde van my
En eintlik is jy net 'n stranger vir my
En ek is net 'n vreemdeling wat sing om jou hand
Hier binnekant
Laat aand

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Hmm hmm
Nana
Hmm hmm
Nana

Ek dink ek het 'n crush op jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hmm Hmm Nana

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole à droite du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid