paroles de chanson / Valiant Swart parole / Oor 'N Koue Oseaan lyrics  | ENin English

Paroles de Oor 'N Koue Oseaan

Interprète Valiant Swart

Paroles de la chanson Oor 'N Koue Oseaan par Valiant Swart lyrics officiel

Oor 'N Koue Oseaan est une chanson en Afrikaans

Vanaand het ek gesien
Hoe my vriend se oë traan
Soos reën om die snare
Se geroep na die liefde
Wat geloop het
So onder deur die maan

Vanaand het ek verstaan
En vir my vriend aanhou sing
Uit die boek van die blues
Wat klop in my bors en klokslag liefde
En warmwater bring

As die bitter branders uit my vingers sypel
En my woorde wapper soos wit verslete seile
Sien ek jou soms deur die stoom van die dans
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan

Vanaand het ek onthou
Hoe my vriend kon lag en dans
Met die vrou van sy drome
Wat tango met gewone ouens soos hy
Soos hy

As die bitter branders uit my vingers sypel
En my woorde wapper soos wit verslete seile
Sien ek jou soms deur die stoom van die dans
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan

As die bitter branders uit my vingers sypel
En my woorde wapper soos wit verslete seile
Sien ek jou soms deur die stoom van die dans
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan
En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan

En skreeu jou naam oor 'n koue oseaan
Ek skreeu jou naam oor 'n koue oseaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oor 'N Koue Oseaan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid