paroles de chanson / Valiant Swart parole / Deur Die Donker Vallei lyrics  | ENin English

Paroles de Deur Die Donker Vallei

Interprète Valiant Swart

Paroles de la chanson Deur Die Donker Vallei par Valiant Swart lyrics officiel

Deur Die Donker Vallei est une chanson en Afrikaans

Hierdie winter se valse bravade
Was eintlik net 'n eyeblind
Jou sakke was gepak
Jou paspoort het gebrand in jou jeans

Die rustelose strate van Elvis
Het geskitter in die verte
Die roepstem van 'n duisend celebrations het weergalm deur die lug

Ja, jy't vanaand, net vir 'n change, jou hemp ingesteek
Jou hare vir oulaas gekam in die spieël
Jou mense gegroet
En jou sleutels gekry
En 'n lange gegooi
En toe's dit alles vir altyd verby

En jy ry en jy ry
Deur die donker vallei

Deur die donker vallei

Jou drome van 'n silwer Desember het gedans oor jou windscreen
Vryheid in die branders van die Weskus soos 'n drifter in die son
Maar die lustelose strande van Atlantis
Is dryfsand vir die siel

Jy kan vasval in 'n soutwater-illusie as die meermin vir jou sing

Ja, jy't vanaand, net vir 'n change, jou hemp ingesteek
Jou hare vir oulaas gekam in die spieël
Jou mense gegroet
En jou sleutels gekry
En 'n lange gegooi
En toe's dit alles vir altyd verby

En jy ry en jy ry
Deur die donker vallei

Jy kon niks meer onthou nie
Al daai tye was verby
In die skemer by jou venster
Het jy anderpad gekyk

Jy't vanaand, finaal, jou hemp ingesteek
En jou hare vir oulaas gekam in die spieël
Jou mense gegroet
En jou sleutels gekry
En 'n lange gegooi
En toe's dit alles vir altyd verby

En jy ry en jy ry
Deur die donker vallei

Deur die donker vallei

Deur die donker vallei

Deur die donker vallei

Donker vallei

Die donker vallei

Deur die donker vallei
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deur Die Donker Vallei

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole en haut de la croix
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid