paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Generaal (Ek kom jou dogter haal) lyrics  | ENin English

Paroles de Generaal (Ek kom jou dogter haal)

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Generaal (Ek kom jou dogter haal) par Nicholis Louw lyrics officiel

Generaal (Ek kom jou dogter haal) est une chanson en Anglais

Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog
wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet

Dis Finaal, dis finaal

GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer
My hart is beseer
Haar pa se geweer
is oorgelaai en ek sou
nooit kon raai dit sou gebeur nie
Bomme ontplof hier binne my
en sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Generaal (Ek kom jou dogter haal)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid