paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Rock Daai Lyfie lyrics  | ENin English

Paroles de Rock Daai Lyfie

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Rock Daai Lyfie par Nicholis Louw lyrics officiel

Rock Daai Lyfie est une chanson en Afrikaans

Wys my
Wie bly
In jou hart

Vra my
Raak my
Gee jou hand

Sê my
Voel jy
Hoe dit brand?

Wil jy
By my
Wees vanaand?

En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
Jy draai my om jou vinger en jy
Rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
Of speel jy net met my?

Bel my baby, vertel my dit is okay met jou
Rock daai lyfie, my baby, omdat jy wil

Rock daai lyfie
Sê my jy wil
Rock daai lyfie

Vat my
Dra my
In jou tas

Druk my
Hou my
Teen jou vas

Dink jy
Dis nog
Hoe dit was?

Los my
Klere
In jou kas

En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
Jy draai my om jou vinger en jy
Rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
Of speel jy net met my?

Bel my baby, vertel my dit is okay met jou
Rock daai lyfie, my baby, omdat jy wil

Rock daai lyfie
Sê my jy wil
Rock daai lyfie

Rock my
Wil jy?
Rock my
Wil jy?
Rock my

En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly
Jy draai my om jou vinger en jy
Rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry
Of speel jy net met my?

Bel my baby, vertel my dit is okay met jou
Rock daai lyfie, my baby, omdat jy wil

Rock daai lyfie
Sê my jy wil
Rock daai lyfie
Omdat jy wil

Rock daai lyfie
Sê my jy wil
Rock daai lyfie
Omdat jy wil
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Rock Daai Lyfie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole en bas du casque
3| symbole à gauche de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid