paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Laat Staan Ons Saam lyrics  | ENin English

Paroles de Laat Staan Ons Saam

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Laat Staan Ons Saam par Nicholis Louw lyrics officiel

Laat Staan Ons Saam est une chanson en Afrikaans

Dankie vir al U seën
Dit val oor ons neer soos reën
U genade omvou ons
En U gee dit vir enigeen

Hou ons gedagtes skoon
So dat ons U kan hoor
Maak ons sterk en verdraagsaam
Laat ons sing soos ‘n wêreldkoor

Gee ons die woorde Here
Vir die verlore lewens

Laat staan ons saam
Ons loof U naam (Loof U naam)
En sing U boodskap vir ons Vaderland

Waar ons gaan
Gaan tog saam
Lei ons wys ons ons is in U hand

Here gebruik ons stem
En lê op die liefde klem
Neem ons lewens en leer ons
Om die boodskap te herken

Vertrou ons met U eer
Om die wêreld van U te leer
Gee ons krag
Om ons sondige wonde te verskeer

So gee ons die woorde Here
Vir die verlore lewens

Laat staan ons saam
Ons loof U naam
En sing U boodskap vir ons Vaderland

Waar ons gaan
Gaan tog saam
Lei ons wys ons ons is in U hand

Laat staan ons saam
Ons loof U naam
En sing U boodskap vir ons Vaderland

Waar ons gaan
Gaan tog saam
Lei ons wys ons ons is in U hand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Laat Staan Ons Saam

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid