paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Ons Sal Jonk Bly lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Sal Jonk Bly

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Ons Sal Jonk Bly par Nicholis Louw lyrics officiel

Ons Sal Jonk Bly est une chanson en Afrikaans

Dis nou al jare lank dat die seën oor my val
En my beker loop soms oor
Maar ek dink altyd terug, met ‘n smile op my gesig
En ek weet waar ek nou hoort

Soos ek teerpad slaan en ek vind my beste rat
En die Grootman loop wyd oop
Is ek vêr van my huis, maar my hart bly altyd tuis
Want daar's dinge wat geld nie kan koop

Ons was slim, ons was sterk, daar was goed en daar was sleg
Ons was wild van ons sin beroof
En die jare maak ons groot, maar ons bly by ons beloof
Ons sal jonk bly tot ons dood

O ek laat my herinnerings toe om my te vat
Ek onthou dit myl vir myl
Wat ons is, wat ons was, bring ons waar ons is vandag
Sal dit nooit vir niks verruil

Ons was slim, ons was sterk, daar was goed en daar was sleg
Ons was wild van ons sin beroof
En die jare maak ons groot, maar ons bly by ons beloof
Ons sal jonk bly tot ons dood

Soos ek grondpad vat en die sinkplaat sing my terug
Weet ek als is net geleen
Die genade was groot, van my kleintyd tot my dood, en my lewe was geseën
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Sal Jonk Bly

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid