paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Ek sal lyrics  | ENin English

Paroles de Ek sal

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Ek sal par Nicholis Louw lyrics officiel

Ek sal est une chanson en Afrikaans

My Vader in die Hemel
Laat U naam geheilig word
Dis weer ek U kind onrein
En ek sukkel weer vanaand

Die wêreld bly gebeur
Ek’s al so moeg my God hiervoor
Dis dieselfde oor en oor
En ek bly die stryd verloor

Ek weet U gee nog om vir my
U ken die wêreld rondom my
U gee my kans na kans
Om reg te maak

Ek sal
Vir nog ‘n oomblik kan staan
Net nog ‘n oomblik voor ek val
Ek sal
Bly staan

Ek sal
Op my knieë staan as ek moet val
Maar my geloof sal uit my straal
Ek sal
Bly staan
As U my toelaat in U naam
Sal ek wys dat U bestaan

U ken my diep gedagtes
U ken my beter as ek self
Al sê die wêreld ek’s so sleg
Weet U my hart bly altyd reg

Ek vind vrede by U voete Heer
Ek is veilig al gaan wat gebeur
Ek gee myself
Gebruik my tot U eer

Ek sal
Vir nog ‘n oomblik kan staan
Net nog ‘n oomblik voor ek val
Ek sal
Bly staan

Ek sal
Op my knieë staan as ek moet val
Maar my geloof sal uit my straal
Ek sal
Bly staan
As U my toelaat in U naam
Sal ek wys dat U bestaan

Ek sal
Tot met my laaste asem straal
U maak dit net soos asemhaal
Ek sal
Bly staan

Ek sal
My lewe toewei aan U naam
Met U is daar geen twyfel ek’s so sterk soos staal
As U my toelaat in U naam
Sal ek wys dat U bestaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek sal

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à droite du smiley
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid