paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Ek Wil Hê Jy Moet Bly lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Hê Jy Moet Bly

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Ek Wil Hê Jy Moet Bly par Nicholis Louw lyrics officiel

Ek Wil Hê Jy Moet Bly est une chanson en Afrikaans

Ek wil hê jy moet bly ek sal aanhou baklei
Ek wil hê jy moet weet jy’s die asem in my
Ek wil hê jy moet sê wat jy van my wil hê
Maak dit weer interessant wilde drome vanaand

Voel jy nog dieselfde?
Jy’s my beterhelfte
En na al die jare
Bly dit jy

Jy het als gegee
O en ons het als probeer
Saam was niks vir ons teveel nie
Ek’s mal oor jou
Kan jy onthou?

Ek wil hê jy moet bly ek sal aanhou baklei
Ek wil hê jy moet weet jy’s die asem in my
Ek wil hê jy moet sê wat jy van my wil hê
Maak dit weer interessant wilde drome vanaand

Jy’t gesê ek’s beter
Maar actually altyd seker
Dis net jy wat my verstaan

En deur ons hele lewe
Raak dit als net beter
Hoe sou ek jou kon laat gaan?
Ek’s mal oor jou
Kan jy onthou?

Ek wil hê jy moet bly ek sal aanhou baklei
Ek wil hê jy moet weet jy’s die asem in my
Ek wil hê jy moet sê wat jy van my wil hê
Maak dit weer interessant wilde drome vanaand

Maak die dier in jou weer los
Vergeet van als gaan verbrand die dors
Wys my weer hoe jy my verlei

Ek wil hê jy moet bly ek sal aanhou baklei
Ek wil hê jy moet weet jy’s die asem in my
Ek wil hê jy moet sê wat jy van my wil hê
Maak dit weer interessant wilde drome vanaand

Ek wil hê jy moet bly ek sal aanhou baklei
Ek wil hê jy moet weet jy’s die asem in my
Ek wil hê jy moet sê wat jy van my wil hê
Maak dit weer interessant wilde drome vanaand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Hê Jy Moet Bly

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole en bas du cadenas
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid