paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Nommer Asseblief lyrics  | ENin English

Paroles de Nommer Asseblief

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Nommer Asseblief par Nicholis Louw lyrics officiel

Nommer Asseblief est une chanson en Afrikaans

Die enigste gedagte wat ek aan kan dink
Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing
Het al drie keer na mekaar gekyk
Om die kampvuur

En dis vyf uur in die oggend en die son kom op
Maar jy sê hier's 'n koppie koffie laat die koue stop
Het al sewe keer gesien hoe jy saggies
Terug lag

En ek wag vir jou
Weet nie hoe lank ek meer kan terug hou
Ja ek wag vir jou
Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?
Skryf dit in die sand
Of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek jou nommer asseblief kry?
Skryf dit op my hand
Sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer
Vra ek weer
Kan ek jou nommer asseblief kry?
Sê vir my
Kan ek jou nommer asseblief kry?

Jy het nee gesê vir Jaco met die Springboktrui
Maar tien minute later sit jy langsaan my
Met Elvis wat ons serenade van agter
Bring me that hound dog, bring me that hound dog

Dis twaalf grade buite maar my voorkop sweet
Al dertien van ons pelle lyk of hulle weet
Dat ek net oogies het vir jou

Ooh en ek wag vir jou
Weet nie hoe lank ek meer kan terug hou
Ja ek wag vir jou
Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?
Skryf dit in die sand
Of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek dit asseblief kry?
Skryf dit op my hand
Sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer
Vra ek weer
Kan ek jou nommer asseblief kry?
Sê vir my
Kan ek jou nommer asseblief kry?

Ek sms vir jou 'n dubbelpunt
En dan 'n hakkie
Ekke smile want ek voel lucky
Dubbel kruisie
Dubbel nul
Jy weet jy wil
jy weet jy wil

Weet nie hoe lank ek meer kan terug hou
Ja ek wag vir jou
Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?
Skryf dit in die sand
Of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek dit asseblief kry?
Skryf dit op my hand
Sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer
Vra ek weer
Kan ek jou nommer asseblief kry?
Sê vir my
Kan ek jou nommer asseblief kry?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de Nommer Asseblief

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à droite de l'étoile
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid