paroles de chanson / Nicholis Louw parole / Tong In Die kies lyrics  | ENin English

Paroles de Tong In Die kies

Interprète Nicholis Louw

Paroles de la chanson Tong In Die kies par Nicholis Louw lyrics officiel

Tong In Die kies est une chanson en Afrikaans

Wie sê dat ons ooit gaan stop?
Almal dink ons is mal in die kop
Die bure sê ons moet dadelik stop
Ons spuit hulle met water

Byt vas dit gaan ‘n lang aand wees
Hier’s baie bier en hier’s baie gees
Maak jou mark dis ons eie fees
Ons raas net harder (Vat so)

Dis ‘n wille aand (Vat so)
Ons is wild gisteraand
En kyk die plek bars uit sy nate

Tong in die kies is jy lus vir ‘n jol?
Ons bly in die nuus soos ons rock en roll
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem

Spring op die tafel spring in die lug
Skree so hard dat die bure skrik
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem

Draai oop tien-duisend watts
Speel so hard dat die vensters bars
Almal kan ons hoor op Mars
Wie spuit net water?

Wat’s daai hier’s iets wat brand?
Gooi nat gooi toe met sand
Iemand het in ‘n pot beland kom uit my plante (Vat so)

Dis ‘n wille aand (Vat so)
Ons is wild gisteraand
En kyk die plek bars uit sy nate

Tong in die kies is jy lus vir ‘n jol?
Ons bly in die nuus soos ons rock en roll
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem

Spring op die tafel spring in die lug
Skree so hard dat die bure skrik
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem

Kom uit my plante (Vat so)
Dis 'n wille aand (Vat so)
Ons is wild gisteraand
En kyk die plek bars uit sy nate

Tong in die kies is jy lus vir ‘n jol?
Ons bly in die nuus soos ons rock en roll
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem

Spring op die tafel spring in die lug
Skree so hard dat die bure skrik
Voel hierdie vibe want ek sien hier kom ons tweede asem
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tong In Die kies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche du casque
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid