song lyrics / Nicholis Louw / Generaal (Ek kom jou dogter haal) lyrics  | FRen Français

Generaal (Ek kom jou dogter haal) lyrics

Performer Nicholis Louw

Generaal (Ek kom jou dogter haal) song lyrics by Nicholis Louw official

Generaal (Ek kom jou dogter haal) is a song in English

Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog
wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet

Dis Finaal, dis finaal

GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer
My hart is beseer
Haar pa se geweer
is oorgelaai en ek sou
nooit kon raai dit sou gebeur nie
Bomme ontplof hier binne my
en sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Generaal (Ek kom jou dogter haal) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid