song lyrics / Nicholis Louw / Droomvrou lyrics  | FRen Français

Droomvrou lyrics

Performer Nicholis Louw

Droomvrou song lyrics by Nicholis Louw official

Droomvrou is a song in Afrikaans

Jy het die mag
Om tyd te stop met jou glimlag
Ek dink ek droom maar dis helderdag
Ek hou my sterk maar jy maak my sag

Jy het my oë want jy’t so ‘n vermoë om my aandag te kry
Ek wag
Ek like dit so as jy wys wat jy het
En jy dans in my brein net jy het die mag

Girl jy’s so amazing maak my stupid crazy
Jy ja jy’s my droomvrou
Sê jy is my baby ek verloor my wysie
Want al my drome is oor jou

Is die ding
Om uit die bloute in my hart te klim?
So buitensporig maar jy kry jou sin
En dit is wat jy na die tafel bring

Jy het my oë want jy’t so 'n vermoë om my aandag te kry
Ek wag
Ek like dit so as jy wys wat jy het
En jy dans in my brein net jy het die mag

Girl jy’s so amazing maak my stupid crazy
Jy ja jy’s my droomvrou
Sê jy is my baby ek verloor my wysie
Want al my drome is oor jou
Oor jou (Droomvrou)
Want al my drome is oor jou
Oor jou (Droomvrou)
Want al my drome is oor jou

Kry wat ek sien en meer en meer is ek in jou mag
Soos nou
Sê want ek glo jou vermoë's so onverstaanbaar ek’s mal
Oor jou

Girl jy’s so amazing maak my stupid crazy
Jy ja jy’s my droomvrou
Sê jy is my baby ek verloor my wysie
Want al my drome is oor jou oor jou droomvrou
Want al my drome is oor jou oor jou droomvrou
Want al my drome is oor jou oor jou droomvrou
Want al my drome is oor jou
Sê jy is my baby ek verloor my wysie
Want al my drome is oor jou
Jy het die mag
Om tyd te stop met jou glimlag (Droomvrou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Droomvrou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid