song lyrics / Nicholis Louw / Net Die Een Vir My - Maia Hee lyrics  | FRen Français

Net Die Een Vir My - Maia Hee lyrics

Performers Nicholis LouwShine 4

Net Die Een Vir My - Maia Hee song lyrics by Nicholis Louw official

Net Die Een Vir My - Maia Hee is a song in Afrikaans

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Onthou
Ons soen
Gistraand tien uit tien
Wil net sê
Jou bruin oë kyk regdeur my
Deur my hart

Hello
Hello
Ek's uit
Los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Ek moet
Jou sien
Vanaand
Ag toe nou

Sê ja
Tel op jou foon sê ja
As ek jou vra

Hello
Hello
Ek's nogsteeds uit
Los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my

Ek wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my
Net die, net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Wil jou sê jy's die een vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net Die Een Vir My - Maia Hee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid