song lyrics / Nicholis Louw / Mamma lyrics  | FRen Français

Mamma lyrics

Performers Nicholis LouwKurt Darren

Mamma song lyrics by Nicholis Louw official

Mamma is a song in Afrikaans

Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou sê
As ek vergeet
Vergewe my

Mamma jy was nog altyd daar
Jy't my geleer jy't my bewaar
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma is daar by my
Daar by my

En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is
Want Ma't my gely
En ek mis jou
Ek mis jou

Mamma miskien was ek verkeerd
Jou trane sal ek
Nooit vergeet
Vandag wil ek net jammer sê
Ek's lief vir jou
Vergewe my
Vergewe my

En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is
Want Ma't my gely
En ek mis jou
Ek mis jou
Ma ek mis jou
En ek mis jou

Mamma ek hoop jy's trots op my (Jy's trots op my)
Ek hoop vandag maak ek jou bly (Maak ek jou bly)
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma
Is daar by my (Is daar by my)
Is daar by my

Want ek weet jy't gegloo (Weet jy't geglo)
Saam my gedroom (Saam my gedroom)
Hierdie lied is net vir jou
Mamma
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ANDREAS JONAS SAMMY ROMDHANE, CHARLIE RAPINO, JOSEF LAROSSI, SAVAN KOTECHA
Copyright: BMG Rights Management, Kobalt Music Publishing Ltd., Universal Music Publishing Group

Comments for Mamma lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid