paroles de chanson / Jak de Priester parole / Trein Na Kaapstad lyrics  | ENin English

Paroles de Trein Na Kaapstad

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Trein Na Kaapstad par Jak de Priester lyrics officiel

Trein Na Kaapstad est une chanson en Afrikaans

Ek sal daai dag nooit vergeet met jou tassie gereed op die trein stasie
Jy was klaar met die stad met al die liefde van my hart jy wil oor begin
En ek het jou laat gaan I set you free like a bird
Soos in daai movie wat ons een keer gekyk het
Dalk kom jy terug uit jou eie soos in daai movie se einde

Al lê die berge nog so blou
Al lê die bootjies oor die see
Al lê alles om my blou
Woon my hart nog altyd daar by jou

Al vlug die swaeltjies oor die see
Al voel Pretoria soms alleen
Al lê die berge nog so blou my liefling verlang ek elke dag na jou

Jy wil jou hart weer gaan vind soos deur die oë van ‘n kind dalk in die blou berge
Of iewers by die see met jou voete in die sand dalk op Blouberg se strand
Of êrends naby Langebaan sal jou skip inkom met jou groot geluk my lief
Maar vanaand vertrek die trein na Pretoria oppad Kaapstad toe

Al lê die berge nog so blou
Al lê die bootjies oor die see
Al lê alles om my blou
Woon my hart nog altyd daar by jou

Al vlug die swaeltjies oor die see
Al voel Pretoria soms alleen
Al lê die berge nog so blou my liefling verlang ek elke dag na jou

Want dalk woon jy in die Weskus in ‘n vissermans huisie
Dalk woon jy in Kaapstad teen die hang van Tafelberg
Dalk woon jy in London en sit en lees op die Underground
Maar ek wag nogsteed in Pretoria om ons movie se einde te maak

Al lê die berge nog so blou
Al lê die bootjies oor die see
Al lê alles om my blou
Woon my hart nog altyd daar by jou

Al vlug die swaeltjies oor die see
Al voel Pretoria soms alleen
Al lê die berge nog so blou
My liefling verlang ek elke dag na jou
Al lê die berge nog so blou
My liefling verlang ek elke dag na jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Trein Na Kaapstad

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en bas du cadenas
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid