paroles de chanson / Jak de Priester parole / Totsiens Michael Jackson lyrics  | ENin English

Paroles de Totsiens Michael Jackson

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Totsiens Michael Jackson par Jak de Priester lyrics officiel

Totsiens Michael Jackson est une chanson en Afrikaans

Sky news het gesê
Michael Jackson het gaan lê en
Nooit weer wakker geword nie
Dit was sy hart

Die wêreld het gaan stil staan
En oral op die nuus was daar
Foto’s van sy lewe en sy dood

Die mense het gerou
Asof hy familie was
‘n Broer of ‘n suster
‘n Goeie vriend van my en jou

Alles was so skielik
Hy’t gister nog vertel van sy
Nuwe show wat in London moes begin

En soos Prinses Diana
Was daar blomme waar jy kyk
En kaartjies en fotos en briewe
Ons gaan jou mis
Ons gaan jou mis
Ons gaan jou mis

Totsiens Michael J
Jy was die pop koning vir die wêreld en vir my
En die moonwalk is seker vir ewig nou verby
En jou stem net op CD’s en die radio te kry

Totsiens totsiens Michael J
Jou lewe was bizaar maar dis alles nou verby
Jy sal nooit weet hoe dit voel hoe om in ‘n kar net rond te ry
Sonder kameras wat jou volg
Want jy is Michael J
Totsiens Michael

Al was jy so bemint gewees
Die lewe het sy tol geeis
Jy was in ‘n tronk gewees my vriend
Al was jy in jou huis

Op stage was jy ‘n icon
Jy sal altyd ene bly
Maar in jou hart was jy dalk eensaam
Waar jy nou is is jy vry

Dis die prys van fame en fortune
Te duur om te betaal
Die wêreld kan jou ryk maak
Maar die wêreld
Stroop jou kaal
Dit stroop jou kaal

Totsiens Michael J
Jy was die pop koning vir die wêreld en vir my
En die moonwalk is seker vir ewig nou verby
En jou stem net op CD’s en die radio te kry

Totsiens totsiens Michael J
Jou lewe was bizaar maar dis alles nou verby
Jy sal nooit weet hoe dit voel om in ‘n kar net rond te ry
Sonder kameras wat jou volg
Want jy is Michael J
Totsiens Michael

Jy was nooit eers ‘n kind gewees nie
Jy moes sing van vyf jaar oud
En hier lê jy nou in ‘n bed op vyftig
‘n Legend alleen en koud
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Totsiens Michael Jackson

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'horloge
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole à droite de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid