paroles de chanson / Jak de Priester parole / Stuur Liefde Aan Ou Toks lyrics  | ENin English

Paroles de Stuur Liefde Aan Ou Toks

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Stuur Liefde Aan Ou Toks par Jak de Priester lyrics officiel

Stuur Liefde Aan Ou Toks est une chanson en Afrikaans

As die reën saggies val oor Senekal
En die Springbokke speel weer soos 'n vyftien tal
As dit goed gaan met die mense
Van hier tot die Karoo dan sit Toks Van Der Linde
Met 'n glimlag in sy oë

Neentien vyf en neentig
Was 'n goeie jaar gewees
Al voel dit nog soos gister
Sal jy nou net daarvan lees

Van 'n Boeing met 'n boodskap
En 'n span met baie moet
Vra maar vir ou Tokka
Daar was modder daar was bloed

So laat ons sing, laat ons sing
Aan ons helde hulde bring
Laat ons speel, laat ons speel
Want so maak ons als weer heel

As daar 'n Springbok op jou trei is
Mag jy dit dra met trots
En as jy hom dalk raak loop stuur liefde aan ou Toks
As jy hom dalk raak loop stuur
Liefde aan ou Toks

As die velde lekker groen is naby Senekal
En 'n Springbok wat gekwes is homself weer van die grond kan tel
As die volkslied begin dreun
Uit die hart van 'n land
Dan't jy Toks Van Der Linde
In die palm van jou hand

So laat ons sing, laat ons sing
Aan ons helde hulde bring
Laat ons speel, laat ons speel
Want so maak ons als weer heel

As daar 'n Springbok op jou trei is
Mag jy dit dra met trots
En as jy hom dalk raak loop stuur
Liefde aan ou Toks

Weet jy dat die grootse
Ook die hardste val
Hou jou voete op die aarde
En jou oog op die bal

Al ken hy ook die asem
Van 'n All Black in sy nek
Bly Suid Afrika sy hartland
En Senekel sy plek

So laat ons sing, laat ons sing
Aan ons helde hulde bring
Laat ons speel, laat ons speel
Want so maak ons als weer heel

As daar 'n Springbok op jou trei is
Mag jy dit dra met trots
En as jy hom dalk raak loop stuur
Liefde aan ou Toks

As die donderweer slaan oor Pretoria
En die Springbokke speel weer in hul gloria
As die mense almal saam sing in Suid Afrika
Dan sê Toks Van Der Linde
Is daar min om oor te kla

So laat ons sing, laat ons sing
Aan ons helde hulde bring
Laat ons speel, laat ons speel
Want so maak ons als weer heel

As daar 'n Springbok op jou trei is
Mag jy dit dra met trots
En as jy hom dalk raak loop
Stuur liefde aan ou Toks
As jy hom dalk raak loop
Stuur liefde aan ou Toks
As jy hom dalk raak loop
Stuur liefde aan ou Toks
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stuur Liefde Aan Ou Toks

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole en haut du smiley
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid