paroles de chanson / Jak de Priester parole / Sally Williams Nougat lyrics  | ENin English

Paroles de Sally Williams Nougat

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Sally Williams Nougat par Jak de Priester lyrics officiel

Sally Williams Nougat est une chanson en Afrikaans

Ek het jou dop gehou met ‘n jas in jou hand
Deur doeane gespook na ‘n nuwe land
Jou oë was nat gehuil, maar jou hart was braaf
Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf

Daar lê ‘n vreemde daar buite
Lê ‘n pond of twee selfs die liefde kan wag ja die tyd sal leer
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons nog komminikeer

Ek mis die Dindsdag aand movies by die Brooklyn Mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar

Ek mis die koffie met die skuim op en jou stuiwe jeans
Ek mis die vat van jou hande in ‘n movie scene
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondag oggend breakfast en jou Dstv
Ek mis jou liefde jy’t belowe jy vir my nog sal gee

‘n Brief in die pos is wat ons liefde was
Ek en jy is met die tyd belas
Vir die eerste maand was my hart verniel
En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel

Maar die tyd sal leer was ons woorde
Ek het jou lief was jou brief
Jy’s 'n poet my ding jy moet aanhou sing
Deur die internet praat ons gou gou weer

Ek mis die Dindsdag aand movies by die Brooklyn Mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar

Ek mis die koffie met die skuim op en jou stuiwe jeans
Ek mis die vat van jou hande in ‘n movie scene
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondag oggend breakfast en jou Dstv

Ek mis jou liefde jy’t belowe jy vir my nog sal gee
Ek mis jou liefde jy’t belowe jy vir my nog sal gee
Ek mis jou liefde jy’t belowe jy vir my nog sal gee

Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons nog komminikeer
Daar lê ‘n vreemde daar buite lê 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag ja die tyd sal leer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sally Williams Nougat

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid