paroles de chanson / Jak de Priester parole / Rooi Lippe lyrics  | ENin English

Paroles de Rooi Lippe

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Rooi Lippe par Jak de Priester lyrics officiel

Rooi Lippe est une chanson en Afrikaans

Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee
Sy dra kort rompies selfs ver van die see
Haar lippe is rooi en haar oogies is mooi
Haar stem so husky as sy drankies in gooi

Sy het die oulikste houding as sy iewers heen stap
Sy dra klein broekies van geskeurde lap
Maar sy weet net hoe en sy weet net waar
Nog voor dat ek kon keer was ek ‘n slaaf vir haar

Want sy kan toor met my sy kan dans met my
Sy kan lag met my sy kan huil saam met my
Sy kan lê by my sy kan alles kry
Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry

Want sy spook by met my ja sy cocktease my
Sy verlei my as ek my weer kan kry
Want as ek kyk vir my is ek mal verby
Ek wil die res van my lewe in haar arms bly

Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee
As ek eendag net die guts het gaan ek alles vir haar gee
Hoe sal ek maak om haar aandag te kry?
Hoe sal ek te werk gaan om my liefde te belei?

Wat gaan ek doen as sy vergeet van my?
Hoeveel jare gaan ek suffer of van hartseer ly?
Daar is een klein probleempie met ‘n meisie soos daai
Sy het die mooiste been indent want as die wind haar rokkie op waai

Want sy kan toor met my sy kan dans met my
Sy kan lag met my sy kan huil saam met my
Sy kan lê by my sy kan alles kry
Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry

Want sy spook by met my ja sy cocktease my
Sy verlei my as ek my weer kon kry
Want as ek kyk vir my is ek mal verby
Ek wil die res van my lewe in haar arms bly

Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee
As ek eendag net die guts het gaan ek alles vir haar gee
Hoe sal ek maak om haar aandag te kry?
Hoe sal ek te werk gaan om my liefde te belei?
Maar almal kyk na haar en sy glimlag so mooi
Ek weet nou presies hoekom is haar lippe so rooi

Want sy kan toor met my sy kan dans met my
Sy kan lag met my sy kan huil saam met my
Sy kan lê by my sy kan alles kry
Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry

Want sy spook by met my ja sy cocktease my
Sy verlei my as ek my weer kon kry
Want as ek kyk vir my is ek mal verby
Ek wil die res van my lewe in haar arms bly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Rooi Lippe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole en bas du téléviseur
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid