paroles de chanson / Jak de Priester parole / Roer Jou Voete lyrics  | ENin English

Paroles de Roer Jou Voete

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Roer Jou Voete par Jak de Priester lyrics officiel

Roer Jou Voete est une chanson en Afrikaans

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer

O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer

Want bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry

O bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry
En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer

Hou my vas swaai my rond ek proe die liefde in jou mond

Jou Pa kyk na my met vuur in sy oë
Hy probeer my gedagtes lees
Maar jy het lankal my hart gesteel
Al moet ek my lewe vrees
Want bokkie ek en jy, lê agter ‘n toe deur en vry
En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer

Hou my vas en swaai my rond
Ek proe die liefde in jou mond
Want bokkie ek en jy staan orals op die dansvloer en vry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Roer Jou Voete

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid