paroles de chanson / Jak de Priester parole / Niemand Neem Hul Kwalik lyrics  | ENin English

Paroles de Niemand Neem Hul Kwalik

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Niemand Neem Hul Kwalik par Jak de Priester lyrics officiel

Niemand Neem Hul Kwalik est une chanson en Afrikaans

Hulle Instagram terwyl hulle ry
Daar is niemand wat beter as hulle kan vry
Hul rokkies is kort hulle lippies is rooi
Die wysheid lê ver maar die jeug bly mooi

Hulle kyk al die movies by die boxoffice
Hulle download die liedjies van die i-Tunes af
Hulle weet al te goed mens is een keer jonk
So oral is 'n party oral is 'n vonk

Meisies in hul twintigs wat dronk word is gevaarlik
Maar die lewe is 'n party so niemand neem hul kwalik
Meisies in hul twintigs in 'n groepie is gevaarlik
Maar die lewe is 'n jol so niemand neem hul kwalik

Hulle jaag op en af tussen skool en huis
Party moet werk party bly tuis
Hulle ken mekaar van die pienk voet pret
Hulle doen aerobics hulle is bang vir vet

Hulle maak net planne vir 'n kinder partytjie
Playdates in die middag ag gee my tog 'n luidjie
Hulle vind nog hulle voete in die huwelik
Maanskyn en rose is nie perde koop

Vrouens in hul dertigs wat dronk word is gevaarlik
Want die lewe is 'n doeksak so niemand neem hul kwalik
Vrouens in hul dertigs in 'n groepie is gevaarlik
Want die lewe is 'n playdate so niemand neem hul kwalik

Om ouer te word is net in jou kop
Ons voel nog twintig ons is lus vir 'n dop
Die kinders speel hokkie ja die kinders is groot
Sien jou by die winkel vir 'n melk en brood

Hulle lees magazines om uit te vind
Is ek nou 'n tannie of is ek nog 'n kind?
Hulle wil graag hê hulle mans moet sê
Jy's soos goeie wyn my darling vir jou wil ek nog hê

Vrouens in hul veertigs wat dronk word is gevaarlik
Want die lewe is in die helfde so niemand neem hul kwalik
Vrouens in hul veertigs in 'n groepie is gevaarlik
Want die lewe is 'n cocktail so niemand neem hul kwalik

Hulle kry mekaar by 'n kunstefees
En dra T-shirts wat sê ons het gees
Hulle hare is bond of pers gekleur
Hulle volg vir Steve hulle volg vir Theuns

Hulle lê en lees in 'n vuurwarm bad
Hulle glo in Nataniël se kaal kop blad
By 'n dames tee sonder man of kind
Kamers vol geskenke is 'n hoogtepunt

Vrouens in hul vyftigs wat dronk word is gevaarlik
Want die lewe is nou lekker so niemand neem hul kwalik
Vrouens in hul vyftigs in 'n groepie is gevaarlik
Want die issues is nou weg so niemand neem hul kwalik

Meisies in hul twintigs vrouens in hul dertigs
Vrouens in hul veertigs vrouens in hul vyftigs
Vrouens in hul sestigs vrouens in hul sewentigs
Vrouens in hul tagtigs vrouens in hul negentigs

Meisies in hul twintigs vrouens in hul dertigs
Vrouens in hul veertigs vrouens in hul vyftigs
Vrouens in hul sestigs wat dronk word is gevaarlik
Maar niemand neem hul kwalik
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Niemand Neem Hul Kwalik

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du téléviseur
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole en haut de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid