paroles de chanson / Jak de Priester parole / Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie par Jak de Priester lyrics officiel

Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie est une chanson en Afrikaans

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer net hier by jou bly
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Dis baie baie koud vir my

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
My hondjie gaan my mis
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer in my bedjie rus

Maar jy moet maar skool toe gaan my kind
By die skool gaan jy speel en maatjies vind
Daar’s ‘n sand pit en daar’s swaaie
Daar’s baie sagte klei
As ek kon kies het ek daar gebly

En jou juffrou is baie lief vir jou
Die gras is groen en die klas is blou
By die skool kan jy verf en jy kan puzzles bou
Dis lekker om van skool te hou

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek voel nie baie lekker nie
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
My maagie pyn alweer

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
My juffrou is veels te kwaai
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer deur my boekies blaai

Maar jy moet maar skool toe gaan my kind
By die skool gaan jy speel en maatjies vind
Daar’s ‘n sand pit en daar’s swaaie
En daar’s baie sagte klei
As ek kon kies het ek daar gebly

En jou juffrou is baie lief vir jou
Die gras is groen en die klas is blou
By die skool kan jy verf en jy kan puzzles bou
Dis lekker om van skool te hou

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Dis lekker hier by ons huis
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek speel met Splinter die turtle muis

Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek’s besig om ‘n puzzle te bou
Mamma ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer net hier bly by jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid