paroles de chanson / Jak de Priester parole / Gee Jou Hart Vir Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Gee Jou Hart Vir Liefde

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Gee Jou Hart Vir Liefde par Jak de Priester lyrics officiel

Gee Jou Hart Vir Liefde est une chanson en Afrikaans

Ek dink soms by myself dis ontmoontlik vir my
Om mens alleen hierdie wêreld te verander
Waar sou ek begin?
En ek dink soms by myself ek’s geen Moeder Teresa
Wat my lewe kan gee om die wêreld
'n Beter plek te maak
En al het ek nie geld soos Oprah Winfrey nie
Of ‘n vliegtuig soos Richard Branson nie
Is daar een ding wat ek wel vir jou kan gee

Gee gee jou hart vir liefde
Gee jou hart vir almal wat dit nodig het
Almal wat alleen is
En gee jou hart vir liefde
Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word
‘n Beter plek kan word

Ek dink soms by myself ek’s geen Royalty
Soos Diana was of Prince William wat
Die wêreld mooi kan maak in Afrika
En ek dink soms by myself ek’s geen Nelson Mandela
Wat sy beste jare in ‘n tronk moes leef
En steeds die wêreld lei met hoop

En al is ek nie mooi soos Brangelina nie
Of so vining soos Usain Bolt nie
Is daar een ding wat ek wel vir jou kan gee

Gee gee jou hart vir liefde
Gee jou hart vir almal wat dit nodig het
Almal wat alleen is
En gee jou hart vir liefde
Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word

En al is ek nie ‘n movie ster op die voorblad van elke tydskrif nie
En al is ek nie ‘n biljoenêr of Bono met ‘n sonbril nie
Is daar een ding wat ek wel vir jou kan gee

Gee gee jou hart vir liefde
Gee jou hart vir almal wat dit nodig het
Almal wat alleen is
En gee jou hart vir liefde
Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word
Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word
‘n Beter plek kan word
Gee jou hart vir liefde
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gee Jou Hart Vir Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole à gauche de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid