paroles de chanson / Jak de Priester parole / Erens In Die Klein Karoo lyrics  | ENin English

Paroles de Erens In Die Klein Karoo

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Erens In Die Klein Karoo par Jak de Priester lyrics officiel

Erens In Die Klein Karoo est une chanson en Afrikaans

In Vishoek is daar 'n woonstel blok
En op die derde vloer ‘n deur
As jy klop aan die deur
Maak Tannie Anna dit oop
Met 'n glimlag en ‘n koppie tee

Kom binne my kind jy is net betyds
Ek het scones en ek het warm beskuit
Dis ‘n mooi dag daar buite want die sonnetjie skyn
Ek het vroeër geloer deur my ruit

Haar woonstel lyk nog presies dieselfde
Toe sy en haar man dit gemaak het
Prente teen die muur en stoel op hul plek
‘n Bedtjie en ‘n kaggel vuur

En daar’s ‘n painting teen die muur langs haar uitskop stoel
‘n Prentjie van die Klein Karoo
Sy sê ek verbeel my dis my venster
Ek verbeel my ons is daar
Êrens in die Klein Karoo

Sy sê my kind
Môre is aan niemand beloof nie
Of jy oud is soos ek of jonk soos jy
Die dag van môre is 'n gift

Jy moet maar elke dag leef of dit die laaste kans is
Om die wêreld te verander
En om die liefde te vind en alles wat mooi is
Aan jou hart vas te bind
En om die liefde te vind en alles wat goed is
Aan jou hart te bind

Sy sit met haar koppie tee in haar hand
Dis haar hande wat die jare wys
Haar oë is groen so groen soos die see
En haar hare dra die jare se grys

Haar stem vertel stories
Van toe sy nog jonk was sy en Tom het geswem in die see
Jy moet die lewe geniet
En die aarde oppas
Jy moet ontvang maar jy moet soveel meer gee

En sy sit op haar stoel en kyk na die painting
'n Prentjie van die Klein Karoo
Sy sê ek verbeel my dis my venster
Ek verbeel my ons is daar
Êrens in die Klein Karoo

Sy sê my kind
Môre is aan niemand beloof nie
Of jy oud is soos ek of jonk soos jy
Die dag van môre is 'n gift

Jy moet maar elke dag leef of dit die laaste kaans is
Om die wêreld te verander
En om die liefde te vind en alles wat mooi is
Aan jou hart vas te bind
En om die liefde te vind en alles wat goed is
Aan jou hart te bind

Tannie Anna wat gaan ek doen sonder jou
As jou stem net eendag sou stil raak?
As ek klop aan daai deur
Sonder 'n glimlag of tee
Net 'n nommer
'n Nommer teen die deur

Sy sê dan vat jy my painting en gaan soek hierdie plek
Dis êrens in die Klein Karoo
En ek sal daar wees in die Hemel
In daai huisie in die prentjie
Êrens in die Klein Karoo

Sy sê my kind
Môre is aan niemand beloof nie
Of jy oud is soos ek of jonk soos jy
Die dag van more is 'n gift

Jy moet maar elke dag leef of dit die laaste kaans is
Om die wêreld te verander
En om die liefde te vind en alles wat mooi is
Aan jou hart vas te bind
En om die liefde te vind en alles wat goed is
Aan jou hart te bind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Erens In Die Klein Karoo

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole en haut du smiley
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid