paroles de chanson / Jak de Priester parole / Die Oom Song lyrics  | ENin English

Paroles de Die Oom Song

Interprètes D.OziJak de Priester

Paroles de la chanson Die Oom Song par Jak de Priester lyrics officiel

Die Oom Song est une chanson en Afrikaans

Ek ken hierdie man van Pretoria
Sy bynaam is mos Spyker Van der Merwe
Hy bly alleen op die plotte uit
Met sy bakkie en sy honde en sy perde

Everybody loves Oom Spyker
Want hy kan kuier tot die son opkom
En as die Blou Bulle speel op Loftus
Laat die pom pom girls hom blom dan sê hy

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want ek is nie met jou tannie getroud nie
Moet my asseblief net nie oom noem nie
Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want dit is nie baie rock en roll nie
Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball
‘n Mens is so oud soos jy voel

Sonja Herholdt was sy hero
Met Ek Verlang Na Jou
Deesdae Juanita
En die cooler Jack Parrow

In die week is dit hy en op Sondae is dit sy
Op Saterdag sal jy hom nêrens as op Loftus kry
Met 'n smile op sy bakkies en ‘n bier in sy hand
Met sy vriende in ‘n losie aan die ooste kant

Dan sê hy moet my asseblief net nie oom noem nie
Want ek is nie met jou tannie getroud nie
Moet my asseblief net nie oom noem nie
Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want dit is nie baie rock en roll nie
Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball
‘n Mens is so oud soos jy voel

Oom Spyker is al vyftig
But he’s still twenty in his heart
His children live in England
En sy vrou het hom vroeg verlaat

Almal vra altyd oom Spyker
Waar het jy jou bynaam gekry?
Dan glimlag hy deur sy bier se glas
En sê ek het al vroeg in my lewe begin vry

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want ek is nie met jou tannie getroud nie
Moet my asseblief net nie oom noem nie
Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want dit is nie baie rock en roll nie
Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball
‘n Mens is so oud soos jy voel

Now it’s sad how the story ends
Want oom Spyker was ‘n liefdevolle mens
Die lewe was ‘n joy en nie 'n struggle nie
Om te worry maak mens oud en kens

But one night alone in his Blou Bul bar
Het hy 'n vreemde selfoon hoor lui
Hulle het alles gesteel en op sy bakkie gelaai
En hom net daar in sy Blou Bul trui gekry

En ek onthou hoe hy altyd gesê het
Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want ek is nie met jou tannie getroud nie
Moet my asseblief net nie oom noem nie
Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie

Moet my asseblief net nie oom noem nie
Want dit is nie baie rock en roll nie
Ek kyk Mk en ek jol ek sit alles op die ball
‘n Mens is so oud soos jy voel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Oom Song

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid