paroles de chanson / Jak de Priester parole / Bloubul Kreet lyrics  | ENin English

Paroles de Bloubul Kreet

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Bloubul Kreet par Jak de Priester lyrics officiel

Bloubul Kreet est une chanson en Afrikaans

Ons hou van ‘n man
Wat sy man kan staan
Wat met hart en siel
Op die veld sal gaan

Ons hou van ‘n man
Wat na Deep Heat ruik
Met 'n hart van staal
Wat die vyand sal duik

Ons hou van ‘n man wat bang is vir niks
Wat vreesloos tackle want hy weet hy is fiks
Ons hou van ‘n man wat tot die einde sal veg
Wat alles sal gee want verloor is te sleg

‘n Man
‘n Blou Bul man
‘n Man
‘n Vodacom man yeah yeah yeah

Ons hou van ‘n man
Wat glo hy kan wen
Wat glo in homself
Vir die span wil wen

Ons hou van ‘n man
Wat die beker kan lig
‘n Man wat weet
Om te wen is sy plug

Ons hou van ‘n man wat oor die doel lyn val
Wat punte kan maak en skare gaan mal
Ons hou van ‘n man in ‘n Blou Bul trui
Ons is daar vir julle ons is hier om te bly

‘n Man
‘n Blou Bul man
'n Man
‘n Vodacom man

Yeah yeah yeah Blou
Yeah yeah yeah Bul
Yeah yeah Blou Bul
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bloubul Kreet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole à droite du coeur
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid