song lyrics / Willie Joubert / In U Oë lyrics  | FRen Français

In U Oë lyrics

Performer Willie Joubert

In U Oë song lyrics by Willie Joubert official

In U Oë is a song in Afrikaans

In U oë is ek skoon
In U hart is ek veilig gewortel
In U woord vind ek rus
Van my hartseer, my kommer en leed

Want daar's hoop, daar is vrede
Daar is sorg en 'n nuwe lewe

In U oë kan ek mens wees (Oë)
Wat U liefhet (Liefhet)
Net soos ek is

In U hart is ek veilig
Gepanser teen die storms van tye
In U Seun is ek vry
Van die las van sonde en dood

Want daar's hoop, daar is vrede
Daar is sorg en 'n nuwe lewe

In U oë kan ek mens wees (Oë)
Wat U liefhet (Liefhet)
Net soos ek is

Want daar's hoop, daar is vrede
Daar is sorg en 'n nuwe lewe

In U oë kan ek mens wees (Oë)
Wat U liefhet (Liefhet)
Net soos ek is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In U Oë lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid