song lyrics / Willie Joubert / Heilig Is die Heer lyrics  | FRen Français

Heilig Is die Heer lyrics

Performer Willie Joubert

Heilig Is die Heer song lyrics by Willie Joubert official

Heilig Is die Heer is a song in Afrikaans

(Heilig)
(Heilig)
(Heilig)
(Heilig)
(Heilig is die Heer)

My hart is neergebuig voor U my Heer
Voor U Alpha en Omega wat regeer
In my hart dra U die kroon
Met U Gees wat in my woon
In 'n loflied sing ek ewig voor U troon

My God alleen is waardig om te eer
Met glanse heerlikheid is Hy bekleë
Oor die wye wêreld heen
Word elke hart geseën
Wat 'n loflied ophef tot ons Koning Heer

Heilig is die Heer
Heilig is die Heer
Heilig is die Here God
Heilig is die Heer

Heilig is die Heer
Heilig is die Heer
Heilig is die Here God
Heilig is die Heer

My lewe is uitverkoop aan U, o Heer
U liefde is als wat ek begeer
Daar is niks wat ek kan bring
En daarom moet ek sing
Aan die Koning van die konings hulde bring

Heilig is die Heer
Heilig is die Heer
Heilig is die Here God
Heilig is die Heer

Heilig is die Heer (Heilig is die Heer)
Heilig is die Heer (Heilig is die Heer)
Heilig is die Here God
Heilig is die Heer

Heilig is die Here God
Heilig is die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heilig Is die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid