song lyrics / Willie Joubert / Ek Is Lief Vir U lyrics  | FRen Français

Ek Is Lief Vir U lyrics

Performer Willie Joubert

Ek Is Lief Vir U song lyrics by Willie Joubert official

Ek Is Lief Vir U is a song in Afrikaans

Ek wil probeer om rêrig te verwoord
Ek wil kom sê wat ek rêrig vir U voel
Al die liefde wat leef hier in my hart
Wil ek kom gee, ek wil graag probeer

Om in eenvoud my liefde te verklaar
Te kom sing tot my woorde die vreugde van U hart kan vind
En opreg met heel my hart te sê
Ek is lief vir U

Ek begeer om U rêrig te beleef
En elke oomblik, elke dag wat U my gee
Om te lewe vir die sin om U te ken
Wil ek probeer, ek wil graag probeer

Om te soek met 'n vuur hier in my hart
En te lewe tot ek eendag net U glimlag in U oë kan vind
En vir ewig te kan sê
Ek is lief vir U
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Lief Vir U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid