song lyrics / Willie Joubert / By die Kruis lyrics  | FRen Français

By die Kruis lyrics

Performer Willie Joubert

By die Kruis song lyrics by Willie Joubert official

By die Kruis is a song in Afrikaans

'n Hart kan soms so vinnig vêr verdwaal van God
So vreemd dat ons as mense soms so diep kan val

By die kruis het Hy al ons skuld gedra
En self het Hy vir ons die prys betaal
En daarom nooi Hy almal van ons uit

Soek jy antwoorde vir 'n duisend vrae, kom soek dit hier by die kruis
Soek jy nuwe hoop vir jou leë bestaan, kom soek dit hier by die kruis
Waar sonde jou vergewe word en nuwe krag gevind kan word
Al soek jy jou lewe lank
Kom kry dit hier by die kruis

Soms kan jy die vlam wat helder brand in jou verloor (Verloor)
En tog kan jy Sy stem wat roep na jou
Nog hoor (Nog hoor)
Elke dag bied 'n nuwe kans om weer voor Hom met jou hart te staan
Die Here sal Sy rug nooit op jou draai

Soek jy antwoorde vir 'n duisend vrae, kom soek dit hier by die kruis
Soek jy nuwe hoop vir jou leë bestaan, kom soek dit hier by die kruis
Waar sonde jou vergewe word en nuwe krag gevind kan word
Al soek jy jou lewe lank
Kom kry dit hier by die kruis

Lewe in oorvloed beloof Hy vir jou en my
As ons net altyd by die kruis sal bly

Soek jy antwoorde vir 'n duisend vrae, kom soek dit hier by die kruis
Soek jy nuwe hoop vir jou leë bestaan, kom soek dit hier by die kruis
Waar sonde jou vergewe word en nuwe krag gevind kan word
Al soek jy jou lewe lank, kom kry dit hier by die kruis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for By die Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid