song lyrics / Willie Joubert / Altyd Hier By Jou lyrics  | FRen Français

Altyd Hier By Jou lyrics

Performer Willie Joubert

Altyd Hier By Jou song lyrics by Willie Joubert official

Altyd Hier By Jou is a song in Afrikaans

As jy stil is hier alleen met jou seer
Weet Ek is altyd naby jou
En as jy dink daar's niks meer om voor te leef
Weet Ek is altyd naby jou
Ek is altyd hier by jou

Want daar's niks wat ons twee kan skei
En daar's nerêns waarheen jy kan gaan
En daar's nooit 'n oomblik verwydering van My
Ek is altyd hier by jou

As die dae eensaam verby jou gly
Weet jy's nooit te ver van My
Elke donker oomblik van doodsgevaar
Vertrou en weet, Ek is altyd daar
Vertrou en weet, Ek is altyd daar

Want daar's niks wat ons twee kan skei
En daar's nerêns waarheen jy kan gaan
En daar's nooit 'n oomblik verwydering van My
Want Ek is altyd
Hier by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Altyd Hier By Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid