song lyrics / Valiant Swart / Kraaibraai lyrics  | FRen Français

Kraaibraai lyrics

Performers Valiant SwartOllie Viljoen

Kraaibraai song lyrics by Valiant Swart official

Kraaibraai is a song in Afrikaans

Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai

Dit was Maandag by die werk
En ek hou my ongemerk
Op my arms uitgepaas
Maar skielik raas die baas

Hy sê hy hou my dop
Baie mense soek my tjop
Ek beter my gedra
Hy sal my sommer maklik wegja

Ek sê ek loop sommer nou
Ek voel vere vir jou
Ek haat hierdie plek, dis so vervelig ek wil vrek
Ek vat vandag my laaste tjek

Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai

Ek was agter met my huur
En die eienaar was suur
Hy sê ek moet my goedjies pak
Hy sê so sê die kontrak

Ek sê ek loop sommer nou
Ek voel vere vir jou
Ek hou niks van hierdie plek, met sy krane wat so lek
Ek wou al lankal trek

Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai

En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai

My meisie wil my los
Sy sê ek het haar tyd gemors
Sy sê sy't meer as dit verdien
Sy gee my nul uit tien

Ek sê ek loop sommer nou
Ek's anyway moeg vir jou
Loop kry 'n ander ou by die landbouskou
En kyk hoe lank hy hou

Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai

Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai

En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai

En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
En toe braai ons 'n kraai (Doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kraaibraai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid