song lyrics / Valiant Swart / Jy Is Opium lyrics  | FRen Français

Jy Is Opium lyrics

Performer Valiant Swart

Jy Is Opium song lyrics by Valiant Swart official

Jy Is Opium is a song in Afrikaans

Die opium van my lewe is die lyne van jou lyf
Jou oë die planete wat deur die melkweg dryf
En ek en jy ons wentel in 'n dubbelle spiraal
Hoe is dit dat ek en jy nog saam
Dans in die strale

Jy is opium
Jy is opium

As ons ons liefde in ligjare kon meet
Die oneindigheid verklaar net wat ons weet
As ons, ons harte aan die somer hemel hang
Saam met Jupiter en Venus en die maan

Die opium van my lewe is die lyne van jou lyf
Jou oë die planete wat deur die melkweg dryf
En ek en jy ons wentel in 'n dubbelle spiraal
Hoe is dit dat ek en jy nog saam
Dans in die strale

Jy is opium
Jy is opium

Of is die ruimte net 'n dowwe herfs en skim
En die sterre net bewyse van ons waansin
Is ons saamwees net 'n opium van skyn
En ons liefde net 'n illusie wat wegkwyn

Die opium van my lewe is die lyne van jou lyf
Jou oë die planete wat deur die melkweg dryf
En ek en jy ons wentel in 'n dubbelle spiraal
Hoe is dit dat ek en jy nog saam
Dans in die strale

Jy is opium
Jy is opium

Hoe is dit dat ons ligbane verwaag
Die lyne na die newels wat ons na jaag
Nou roep ek in die donker jou naam
En ek wonder of jy sterre kyk vanaand

Die opium van my lewe is die lyne van jou lyf
Jou oë die planete wat deur die melkweg dryf
En ek en jy ons wentel in 'n dubbelle spiraal
Hoe is dit dat ek en jy nog saam
Dans in die strale

Hoe is dit dat ek en jy nog saam
Dans in die strale

Jy is opium
Jy is opium

Opium
Jy is opium
Opium
Jy is opium

Jy is opium
Opium
Opium
Jy is opium
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Is Opium lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the right of the camera
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid