song lyrics / Valiant Swart / Karnavalmaan lyrics  | FRen Français

Karnavalmaan lyrics

Performer Valiant Swart

Karnavalmaan song lyrics by Valiant Swart official

Karnavalmaan is a song in Afrikaans

Vir daai laaste dans
Het hy duur betaal
Sy't hom kaal uitgetrek soos in 'n speurverhaal

Skuldig in die oggend
Gevonnis in die nag
Besoek tot in die sesde en die sewende geslag

Die soveelste versoeking
Was 'n uitgemaakte saak
Drop my in die laat nag by 'n treespel betrek gelaat

Laaglê in die laeveld
Se ruigtes langs 'n spruit
Die kringe om haar oë soos die krake in haar ruit

By karnavalmaan in 'n gypsy karavaan
Die ligte en die draaie het hom dronk geslaan
Die blare en die kaarte en 'n stoomende kristal
In 'n gypsie karavaan by karnavalmaan

Die laaste harde hout
Het heelnag gebrand
Sy weerstand het al weer in die wensput beland

'n Smeulende serenade
En 'n tropiese klimaat
'n Smerige affêre in 'n naamlose straat

By karnavalmaan in 'n gypsy karavaan
Die ligte en die draaie het hom dronk geslaan
Die blare en die kaarte en 'n stoomende kristal
In 'n gypsie karavaan by karnavalmaan

Dit was die best foyer se meisie teen die lente na so lam
Die waghals se wyfie en ou Eva en haar slang
Sy groet hom in die truspieël met 'n glimlag en 'n traan
In 'n gypsie karavaan by karnavalmaan

By karnavalmaan in 'n gypsy karavaan
Die ligte en die draaie het hom dronk geslaan
Die blare en die kaarte en 'n stoomende kristal
In 'n gypsie karavaan by karnavalmaan

'n Karnavalmaan
'n Karnavalmaan
By 'n karnavalmaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Karnavalmaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid