song lyrics / Valiant Swart / Goudstad Ligte lyrics  | FRen Français

Goudstad Ligte lyrics

Performers Valiant SwartOllie Viljoen

Goudstad Ligte song lyrics by Valiant Swart official

Goudstad Ligte is a song in Afrikaans

Die goudstad ligte brand so helder
Terwyl die winter wind so droewig huil
En daar staan 'n moeder met haar kindjie
Hul moet daar in die vlakte skuil

Haar man het haar so sleg behandel
Hy het haar bitterlik geslaan
Toe sy vir hom die rede vra
Word sy die huis uit weg geja

Geen herberg kon hul êrens vind nie
In die goudstad ryk en o so groot
En voor die klok twaalfuur geslaan het
Was die kindjie reeds van koue dood

Sy het die klere van haar liggaam
Om die tere kind se lyf gevou
En so het sy ook daar gesterwe
Met haar arms oor haar kind gehul

Die sneeu en koue word al erger
Die wind waai dwarrels heen daarom
Daar was niks meer van hul te sien nie
Net 'n sneeuman stil lê oor die grond

Hier is 'n les vir elke man nou
Om sy vroutjie altyd te waardeer
Want voor die ander dag se sonskyn
Was hul altwee veilig by die Heer

Ja, voor die ander dag se sonskyn
Was hul altwee veilig by die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Goudstad Ligte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid